
Baie Welkom by :
Die Gemeentes van Christus
Tetelestai Middelburg & Hendrina
Dienstye:
Sondagoggend: @TJS Kidz- 08H30
Sondagoggend: Erediens - 10H00
Elke 2de Sondag: Hendrina - 14H00
Galásiërs 5:22-23 sê:
“Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet
niks nie.”

Joh. 15:16 sê: “Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die
Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.”
Joh. 16:33 sê: “Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld
sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.”

Herderspaar:
Past. Peet Fourie
Sonya Fourie
Cori-Ann Fourie



Tetelestai Hendrina:
van Niekerk Straat 25, Hendrina


Tetelestai Middelburg:
H/V Walter Sisulu Straat & Hoop Straat, Middelburg Sentraal