top of page

Iets Om Te Lees

Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van ware boeke het nie.
~ Elizabeth Barrett Browning ~
'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word.
~ Amos Bronson Alcott ~
Boeke is die kompasse en die teleskope en die hoogtemeters en die kaarte deur ander mense voorberei om ons te help om die gevaarlike
see van die lewe te bevaar.
~ Jesse Lee Bennet ~
bottom of page